Local sport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Die Nylies se hokkiespelers het al hul wedstryde op Saterdag 6 Mei teen Hoërskool Frans du Toit van Phalaborwa gewen. Die eerstespan het met 9-0 gewen, die tweedespan met 3-0, die o.15’s met 3-2 en die o.14-span met 1-0. Saam met die eerstespan is hul afrigters, Murhelda Lourens en Christine le Roux. Die spelers van die wedstryd was Kara van der Merwe (o.14), Imange Managna (o.15), Busisiswe Matjila (tweedespan) en Minette van Jaarsveld (eerstespan).
Die o.15-netbalspan van Hoërskool Nylstroom het op Saterdag 6 Mei hul wedstryd teen Hoërskool Frans du Toit van Phalaborwa met 41-3 gewen. Saam met hulle is hul afrigter, Elzet Nel.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button