Schools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Drie leerders van Laerskool Nylstroom het deurgedring na die semifinale ronde van die ATKV-redenaars wat op Vrydag 12 Mei by Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong gehou is. Hulle is Dominique Blignaut (gr. 7), Lianke Grové (gr. 3) en Emma Boonzaaier (gr. 3).

Hoërskool Nylstroom is extremely proud of their former pupil and now Head of Department Languages, Finachlie Diederiks. She obtained her Bachelor of Arts Honours degree in Applied Linguistics from Unisa. The prestigious ceremony took place on Saturday, May 6, at Bolivia Lodge, Polokwane.

Related Articles

Back to top button