Schools

Laerskool-onnie vang graad

Laerskool Nylstroom wens vir Danita van der Merwe geluk met haar B.Ed-graad in grondslagfase-onderwys wat sy aan die Universiteit van Noordwes (Pukke) se Potchefstroom-kampus verwerf het. Sy is die gr. RR-leerders se onderwyser.

Related Articles

Back to top button