Home/Sport/Local sport/Oor die wenstreep… Local sport Oor die wenstreep… Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg. April 9, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong het op Donderdag 16 Maart hul jaarlikse interhuis swemgala by die skool gehou. Die toppresteerders was Livia Venter (junior Victrix Ludorum), Wouter Venter (junior Victor Ludorum), Mieke de Beer (senior Victrix Ludorum), Luan Venter en Ruan Turvey, wat albei as senior Victor Ludorum aangewys is. Vyf netbalspelers van Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong het op Woensdag 15 Maart aan die area-netbalproewe by Laerskool Krugerpark in Mokopane deelgeneem. Hulle het deurgedring na die Waterberg-distrikproewe wat op Donderdag 13 April ook by Laerskool Krugerpark gehou word. Hulle is Mieke Botma, Hildé Fouché, Mia Botha, Lize Janse van Vuuren en Mika van Jaarsveld. April 9, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print