Local news

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Die Bela-Bela-munisipaliteit het onlangs verskeie strate se ver-
keerstekens by kruisings en stopstrate geverf. Inwoners vra egter hoekom word die slaggate wat in bykans alle strate in die dorp voorkom, nie liefs herstel nie. Jeedee Cloete, VF Plus-raadslid, het tydens ’n onlangse gemeenskapvergade-
ring in Bela-Bela gesê die Suid-
Afrikaanse padagentskap (Sanral) het reeds ’n padopgraderingsprojek vir die dorp geregistreer. Hy het gesê Sanral het op ’n vergadering onderneem om onder meer Luna-
straat, wat al jare lank haglik lyk, te herstel. Foto: Andries van der Heyde

Related Articles

Back to top button