Schools

Laerskool Eugéne N. Marais-leerders geprys vir uitnemendheid

Marina Gravett (hoof) en Martin van der Walt het die pryse uitgedeel by Laerskool Eugene N. Marais in Mookgophong se prysuitdeling op Donderdag 10 Novemember.

Karli van Wyk (gr.7) ontvang haar toekenning as leerder van die jaar.
Die sportmeisie van die jaar is Karli van Wyk (gr.7).
Roelof Buys (gr. 7) is die Dux-leerder van die jaar.
Frans-Cornel Smith (gr. 7) is aangewys as sportseun van die jaar.

Related Articles

Back to top button