AdvertorialSponsored

Jaycee Glas en Glasfit nou sterker as ooit

Jaycee Glass en Aluminium en Glasfit Bela-Bela is ’n besoek werd en waarborg kliënte tevredenheid. Dié twee besighede is saam sterker as tevore.

Die maatskappye het in Augustus vanjaar saam hul verjaardag gevier.

Jaycee Glass en Aluminium beskik oor 43 jaar se voortreflike diens wat getuig van hul bekwaamheid. Oral in die gebied lê ’n spoor van deeglike vakmanskap wat hulle agterlaat.

Hulle is veral bekend vir hul huishoudelike en kommersiële glaswerk, maar verrig ook talle ander werk.

Glasfit Bela-Bela is bekend vir hul omgeeharte teenoor hul voertuigkliënte. Kliënte kan van hul tevredenheid getuig. Glasfit spesialiseer in herstelwerk, versekeringseise, kontantverkope, asook die herstel van gekraakte windskerms en motorglas. Kliënte kan verseker wees van die heel beste diens.

Die bestuurspan, onder leiding van Gerhard Olivier en Barry Theunisssen, dra hul kliënte se belange op die hart en onderskryf net die beste diens.

Glasfit Bela-Bela is ’n nuwe verskaffer en het geen assosiasie met enige ander of vorige verskaffers wat in Bela-Bela dienste gelewer het nie.

Vir navrae skakel tel. (014) 000 4121 of stuur ’n e-pos na glasfit@jayceeglass.co.za(.)

Besoek gerus die webtuiste, www.jayceeglass.co.za, of hul perseel in Corckeryweg in Bela-Bela.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button