Local news

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Die ATKV Waterberg-takbestuur het die gashere bedank wat hul persele in Augustus beskikbaar gestel het vir ’n baie suksesvolle Waterberg kunstefees-byeenkoms. Die bestuur het dit goed gedink om vir Louis Cilliers (bo), skoolhoof van Hoërskool Warmbad, asook vir past. Johnathan en Naomi Mouton (onder), leraarspaar van die AGS kerk in die dorp, splinternuwe mikrogolwe te skenk vir hul tyd en die gebruik van hul fasiliteite. Saam met hulle is Amanda Jansen van Vuuren, ATKV Waterberg-takvoorsitter, asook voorsitter van die Waterberg Afrikaanse Kunstefees (WAK).

Related Articles

Back to top button