Local sport

Jukskei-juniors kook!

Drie jong jukskeispelers van die Naboom Jukskeiklub is op Saterdag 10 September in Polokwane gekies om later vanjaar aan die Gauteng Junior Ope (Bondedag) deel te neem.

Dit is vir die klub ’n groot eer en ’n riem onder die hart dat die jong talent in hul klub die spel so geniet.

Justine van Deventer (o.13 A-span).
Ian van Deventer (o.13 A-span).

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button