Local news

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Die Pos het die nuwe redakteur van dié koerant op Donderdag 1 September amptelik in Bela-Bela welkom geheet. Charmaine Lourens (middel) het die leisels oorgeneem as redakteur van dié koerant wat al meer as een keer as die beste gemeenskapskoerant in die land aangewys is. Op die foto is sy saam met Keina Swart en Bea Emslie, wat die koerant die afgelope 25 jaar saam bestuur het. Keina en Bea is steeds aandeelhouers in die koerant. Inwoners en lesers word genooi om vir Charmaine te kom ontmoet en haar te skakel oor nuusgebeure in die omgewing.

Related Articles

Back to top button