Home/Sport/Local sport/Oor die wenstreep… Local sportSport Oor die wenstreep… Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg. July 4, 2022 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die Warmbad-rolbalklub het einde Junie hul jaarlikse Big Bash-toernooi by die klub gehou. Klubs van verskeie provinsies het vir die kompetisie ingeskryf en die samesyn geniet. Die spelers het in gemengde pare-spanne deelgeneem. Spelers kon vanjaar ’n unieke troefkaart speel om hul punte op die tellingbord te verdubbel. Die klubbestuur en besoekers het die toernooi as ’n groot sukses beskryf. Op die foto is die wenners van die toernooi saam met die Warmbad-rolbalklub se bestuurspan: Faan Rossouw (kompetisiesekretaris), Leslie Priestley en Spyker Brits van Pretoria (toernooi-wenners), asook Rita Coetzee (Warmbad-rolblklubpresident). Marcelle Marais (left), a teacher and netball coach at Eenheid Primary School in Modimolle, was elected as umpire for the Limpopo u.16 netball championship. Two rugby players from Eenheid were selected to participate in the junior Craven-week competition. Koketso Mananga was selected for the u.12 B-team and Phenyo Chisi was selected for the u.12 A-team. Their coach, Lebo Motshegoa (on the right), was elected as the Limpopo team manager of the u.12 team for the Craven-week competition. July 4, 2022 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print