Local newsNews

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

André Dreyer en Mariska de Lange, bekende inwoners van Bela-Bela, is op Saterdag 11 Junie in die huwelik bevestig by die New Beginnings-gasteplaas op Noodhulp buite Bela-Bela. Christo Stander het die paartjie in die huwelik bevestig. André is ’n kaptein in die Suid-Afrikaanse Polisiediens en op Bela-Bela gestasioneer. Mariska is die bemarkingskonsultant by Huis Talje, ’n tehuis vir gestremdes in die dorp. Foto: Dana Ragozina, Dana Productions

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button