Home/Sport/Local sport/Oor die wenstreep… Local sportSport Oor die wenstreep… Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg. March 7, 2022 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Laerskool Nylstroom se topatlete wat op Vrydag 25 Februarie aan die Waterberg-distriksatletiekbyeenkoms by Laerskool Eugène N. Marais deelgeneem het, is Henco Marx (150 m- en 75 m-hekkies vir seuns o.12), Ruolph Kirstein (diskus en spiesgooi vir seuns o.12), Peet Snyman (spiesgooi vir seuns o.13), Danelle Roos (hoogspring en 1 200 m vir meisies o.12) en Ronel Booysen (hoogspring vir meisies o.13). Die vyf Nylies sal op Vrydag 4 Maart aan die Limpopo-kampioenskap in Polokwane deelneem. Hierdie atlete van die Euphorbiaskool in Mookgophong het almal op die podium verskyn tydens die Waterberg-distrik atletiekbyeenkoms wat op Vrydag 25 Februarie by Laerskool Eugène N. Marais in Mookgophong plaasgevind het. Hulle is Mia Botha (100 m, 150 m-hekkies en 150 m), Lize Janse van Vuuren (spiesgooi en 75 m-hekkies), Annika Fouché (gewigstoot) en Robert Abrahamse (200 m-hekkies). You can read the full story on our App. Download it here. March 7, 2022 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print