Home/News/Warries skitter by valentynsbal NewsSchools Warries skitter by valentynsbal Groot opgewondenheid het geheers by Hoërskool Warmbad se valentynsbal op Maandag 14 Februarie. February 28, 2022 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Carel van Zyl en Bernice Richl, gewilde paartjie van Hoërskool Warmbad, het die hartsnare geroer tydens dié skool se Valentynsbal met sy Titanic-tema. Clarice Pretorius, onderwyser by Hoërskool Warmbad, het op Dinsdag 14 Februarie ’n Valentynsdag-verrassing van ’n plaaslike bewonderaar ontvang. ’n Groot aantal ballonne is by die skool afgelewer. Die leerders was saam met haar opgewonde oor dié geskenk. Shally Maramela, ’n leerder van Hoërskool Warmbad, poseer vir die kamera tydens die skool se Valentynsbal. Trystann Ferreira, leerder van Hoërskool Warmbad, staan vir oulaas saam met Shanya Cortes, ’n oudleerder van die skool, voor haar vertrek na die VSA om haar studies te begin. Shanya het onlangs ’n enkelsnit uitgegee. Die foto is tydens die skool se Valentynsbal geneem. February 28, 2022 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print