Local sportSport

CVO-skool sê mekaar die stryd aan op atletiekveld

Die Waterbergskool vir Christelike Volkseie Onderrig (CVO) in Modimolle het op Saterdag 12 Februarie hul jaarlikse huissport-atletiekbyeenkoms gehou.

Die aalwynspan en die wawielspan het mekaar behoorlik die stryd aangesê en het op die baan, veld en pawiljoen kragte gemeet.

Henru Botha het sy beste poging gegee tydens die gewigstootitem vir seuns o.16. Foto: Herman Steyn
Zelmia Smit het aan die verspring vir meisies o.17 deelgeneem. Foto: Herman Steyn

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button