Die Kiewiet- en Loeriespanne het die dag met groot opgewondenheid en geesdrif aangepak.
Home/Sport/Local sport/Euphorbia-atlete presteer goed Local sportSport Euphorbia-atlete presteer goed Die Euphorbiaskool in Mookgophong se jaarlikse bokkesport het op Dinsdag 25 Januarie by die skool plaasgevind. February 7, 2022 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die Kiewiet-span het die atletiekbeker verower. Hulle baie goeie spangees het aan hul die geesbeker ook besorg. Op die foto is die dirigente van die Kiewiet-span wat hul span deurgaans aangemoedig het: Juan Tolmay, Evan Jonker, Luwellen van Dyk, Rejeanne Bodemer en Jessica Potgieter. Die Kiewiet- en Loeriespanne het die dag met groot opgewondenheid en geesdrif aangepak. Atlete van die Euphorbiaskool het vroeg in die seisoen reeds hul staal gewys en verskeie nuwe rekords opgestel. Die atlete op die foto is Kara Muller (junior Victrix Ludorum), Zanco Smit (junior Victor Ludorum), Mia Botha (senior Victrix Ludorum) en Robert Abrahamse (senior Victor Ludorum). Elbie Jansen van Vuuren, die skool se atletiekorganiseerder, staan by hulle. You can read the full story on our App. Download it here. February 7, 2022 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print