NewsSchools

Frikkies maak skoonskip

Quinelle Blaauw spog met sewe onderskeidings in Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, wiskunde, besigheidstudies, lewenswetenskap, fisiese wetenskap en lewensoriëntering.
Mari Theunissen het sewe onderskeidings behaal in Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, wiskunde, geografie, lewenswetenskap, fisiese wetenskap en lewensoriëntering.
Twana Nel het sewe onderskeidings behaal vir Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, wiskundige geletterdheid, toerisme, gasvryheidstudies, geskiedenis en lewensoriëntering.

Related Articles

Back to top button