NewsSchools

Begin van splinternuwe skoolloopbaan

Duisende nuwe graad eentjies het vanjaar op Woensdag 12 Januarie hul skoolloopbane begin. Laerskool Warmbad se gr. 1-leerders begin altyd ’n dag vroeër om die nuwelinge die geleentheid te bied om in te skakel voordat die ander kinders terugkom skool toe.

Elmie Potgieter, gr.1-onderwyser van Laerskool Warmbad, en haar klas was gou aan die werk op hul eerste skooldag vandeesweek. Foto: Herman Steyn

Related Articles

Back to top button