NewsSchools

Laerskool Nylstroom verwelkom nuwe personeellede

Laerskool Nylstroom in Modimolle het vanjaar drie nuwe personeellede verwelkom. At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! You can read the full story on our App. Download it here.

Laerskool Nylstroom in Modimolle het vanjaar drie nuwe personeellede verwelkom.

Handri van der Merwe, voorheen ’n leerkrag by Laerskool Wierdapark in Pretoria, is aangestel as adjunkhoof van Laerskool Nylstroom. Hy sal ook natuurwetenskap vir gr. 7-leerders aanbied.
Roléne Storm is die nuwe wiskunde onderwyser vir die gr. 5-leerders. Sy sal ook vir gr. 6-leerders tegnologie en natuurwetenskap aanbied.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button