Local sportSport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Annette van Dyk, inwoner van die Kokanje-aftreeoord in Modimolle, het op Vrydag 12 November aan die Gauteng-Noord-meestersatletiekkampioenskap in Pretoria deelgeneem. Sy het vier medaljes in haar ouderdomsgroep vir spiesgooi (goud), skyfwerp (silwer), Griekse diskus (silwer) en gewigstoot (silwer) gewen. Haar twee Kokanje-spanmaats, Miggie van der Walt en Ria Ludick, kon ongelukkig nie aan die byeenkoms deelneem nie. Van Dyk moedig atlete ouer as 35 aan om by hul plaaslike klubs aan te sluit, want ’n gesonde liggaam huisves ’n gesonde gees.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button