Home/News/Euphorbia se toppresteerders vereer NewsSchools Euphorbia se toppresteerders vereer Die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool In Mookgophong het akademiese balkies tydens ’n saalopening aan hul toppresteerders in akademie toegeken. October 25, 2021 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die gr. 4-leerders wat balkies ontvang het, is Stiaan Pretorius (goud), Harrich Pretorius (goud) en Divan de Bruin (silwer). Agter is Nikla Janse van Vuuren (silwer), Mika van Jaarsveld (silwer), Mieke de Beer (goud), Lumé Venter (goud) en Waldo Grobler (goud). Die gr. 5-leerders wat puik presteer het, is Le Roux Brits (silwer), Wihann Schalekamp (goud) en Renier Pieterse (goud). Agter hulle sit Nia-né Koch (goud), Mieke Botma (goud), Lize Jansen van Vuuren (goud), Mia Botha (erebalkie), Carli Strauss (silwer) en Lexi Knapton (silwer). Ook die gr. 6-leerders het hul goed van hul taak gekwyt. Voor is Heinrich Smith (silwer) en Markus van der Merwe (goud). Agter sit Nicole Louw (goud), Lianie Erasmus (goud), Chané Loots (goud) en Rejeanne Bodemer (goud). Die gr. 7-leerders wat toekennings ontvang het, is Owen Knapton (silwer), Lian Pretorius (silwer) en Tiago Rentroia (silwer). Agter is Ruleen Rautenbach (goud), Mieke Greeff (silwer) en Lené de Bruin (goud). October 25, 2021 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print