NewsSchools

Euphorbia-leerders praat die ore aan die brand

Die leerders van die Euphorbiaskool in Mookgophong het op Maandag 27 September ’n interne Engelse redenaarskompetisie gehou.

Mia Botha het die intermediêre fase gewen. Kort op haar hakke was Lumé Venter en Mieke de Beer was derde.
Die senior-afdeling het strawwe kompetisie opgelewer. Die wenner was Lianie Erasmus en Nicole Louw was tweede.

Related Articles

Back to top button