NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Laerskool Eugène N. Marais het hulle jaarlikse Engelse redenaarskompetisie gehou en die volgende leerders het uitgeblink. Op die foto is Nicky Malan (tweede), Roelof Buys (derde), Duardt van Wyk (eerste junior) en Marnus Law (eerste senior).
Hoërskool Nylstroom se topleerders in elke graad vir die derde kwartaal is op Maandag 11 Oktober aangewys. Voor is Lindie Loots (gr. 10), Janique Erasmus (gr. 12) en Kgomotso Selema (gr. 11). Agter staan Altus du Plessis (gr. 9), Zanelle Janse van Rensburg (gr. 8) en ’n trotse skoolhoof, Anton du Plessis.

Related Articles

Back to top button