Local sportSport
Toekoms wink vir Nylie-tennisspelers
Die gedugte tennisspanne van Hoërskool Nylstroom het op Donderdag 26 Augustus in Modimolle met Hoërskool Piet Potgieter van Mokopane afgereken.
Die Nylies het tot dusver al hul wedstryde gewen en lê hoog op die ranglys. Hul volgende wedstryde is teen Hoërskool Ellisras.
Herman Steyn van Die Pos was daar om die aksiefoto’s te neem.
You can read the full story on our App. Download it here.