NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) se Klein Treetjies-dagsorgsentrum in Modimolle het op Vrydag 30 Julie sop en broodrolletjies aan gesondheidswerkers uitgedeel wat onverpoosd werk aan die nasionale inentingsprogram. Hier staan Amanda Schlemmer en Elmarie van Wyk (skoolhoof) saam met twee gesondheidswerkers wat by die tydelike kliniek in die ModiMall Covid-19-inentings aan die publiek toegedien het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button