Local newsNews

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Die Pos sê baie dankie aan die span van Bela-Bela Superspar wat ons kantoor in Bela-Bela die afgelope naweek gesaniteer het. Dankie dat julle omgee vir julle gemeenskap en altyd bereid is om te help. Saam sal ons hierdie virus beveg.
Die Pos-koerant se harte gaan uit na die sakeondernemings in ons omgewing wat swaarkry onder die nuwe inperkingsmaatreëls. Hou asseblief moed en moenie ophou planne maak nie. Die Pos hoef nie weer — soos verlede jaar — ons deure toe te maak ingevolge die maatreëls nie. Hou die koerant elke Vrydag dop vir al die nuus uit die Waterberg. Foto: Herman Steyn

Related Articles

Back to top button