Home/News/Local news/FOTOGRAFIE: In fokus Local newsNews FOTOGRAFIE: In fokus Fotograwe dwarsoor die Waterberg hou hul vingers op die knoppies om die prag van die natuur en omgewing vas te vang. June 21, 2021 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Willem Pietersen van Bela-Bela was so gelukkig om hierdie groot renoster op film vas te lê. Hy is lid van die Warmbad-fotografieklub wat elke eerste Dinsdag van die maand ’n aanlynbyeenkoms hou. Almal is welkom. Vir meer inligting bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725 of vir Wilna Venter by tel. 083 329 1045. Die kleurvolle foto van warmlugballonne is deur Alma Hoon geneem. Sy is lid van die Warmbad-fotografieklub wat elke eerste Dinsdag van die maand ’n aanlynbyeenkoms hou. Almal is welkom. Vir meer inligting bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725 of vir Wilna Venter by tel. 083 329 1045. Die Warmbad-fotografieklub se maandelikse aanlyn klubbyeenkoms vind die eerste Dinsdag van elke maand plaas. Almal is welkom. Vir meer inligting bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725 of vir Wilna Venter by tel. 083 329 1045. Dié pragfoto van die weerkaatsing van ’n blom in ’n waterdruppel is deur Alma Hoon, ’n lid van die klub, geneem. At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! You can read the full story on our App. Download it here. June 21, 2021 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print