Local sportSport

Euphorbiaskool skop stof op

Die Euphorbiaskool in Mookgophong het op Woensdag 24 Maart hul interhuis-atletiekbyeenkoms aangebied.

Die Kiewiet-span het stof in die oë van die Loerie-span geskop.

Hierdie atlete van die Euphorbiaskool het almal bestaande rekords verbeter. Voor is Hannes Roux en in die middel staan Rudi Fourie, Willem Botha, Le Roux Hancock, Mieke Botma en Divan de Bruin. Agter hulle staan Renier Pieterse, Wihann Schalekamp, Cheline van Jaarsveld, Ludolf Pretorius, Jurgens van Aswegen, Mia Botha en Le Roux Brits.

 

Die toppresteerders van die interhuisatletiekbyeenkoms was Divan de Bruin (senior Victor Ludorum), Mia Botha (senior Victrix Ludorum), Kara Muller (junior Victrix Ludorum) en Willem Botha (senior Victor Ludorum).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button