Local newsNews

Thabazimbi-munisipaliteit stel sy proporsionele raadslede bekend

Die Thabazimbi-munisipaliteit het in verlede week se uitgawe van Die Pos sy wykraadslede aan inwoners bekend gestel.

Dié week stel hulle die proporsionele raadslede (PR) bekend. Dié raadslede is daar om belastingbetalers en inwoners se belange te beskerm en dien ook as verteenwoordigers van hul onderskeie politieke partye.  

Rdl. Mothusi Daniel Comakae, mothusicomakae@gmail.com (,) comakaemothusi9@gmail.com (.) 083 716 2456, 076 952 8001, 079 693 3396

 

Rdl. Frik Erasmus (MPAC-voorsitter), frikie@live.co.za (.) 082 851 2056

 

Rdl. David Gouveia, gouveiad360@gmail.com (.) 071 546 4799

 

Rdl. Samuel Makhubela, sammakhu@gmail.com (.) 083 289 5434

 

Rdl. Ronny Manyama, ronnym@da.org.za (.) 079 643 4003

 

Rdl. Bafedile Mothlabane, 076 223 5429

 

Rdl. Sanny Ndhlovhu, sannyn@samwumed.org (,)
sannyndhlovu1@gmail.com (.) 082 377 9604

 

Rdl. Tshire Selokela, Tshire.selokela@gmail.com (.) 073 692 3382

 

Rdl. Semakeleng Sikwane, sikwanes@gmail.com (.) 074 482 8096

 

Rdl. Piet Strydom (hoofsweep), pietstrydom1@gmail.com (.). 083 730 6060

  In die geval waar ’n party nie genoeg stemme verwerf het om ’n wyk te beheer nie, word die PR-raadslid aangestel om die betrokke party te verteenwoordig. Inwoners word genooi om hul PR-raadslede te kontak.

Related Articles

Back to top button