NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Dié leerders van Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong het ná ’n onderbroke skooljaar in 2020 steeds hul staal gewys en is as graadwenners vir 2020 aangewys. Hulle is Charisse O’Callaghan (gr. 11), Yvette Swan (gr. 10), Kayla Pretorius (gr. 9) en Isebelle de Beer (gr. 8).

 

Amogelang Nelson Mamabolo (right) was the top academic achiever of Solomon Mahlangu High School in Phagameng, Modimolle, during the 2020 matric examinations. He obtained one distinction. With him on the photo is Steven Majapholo, proud headmaster.

Related Articles

Back to top button