NewsSchools

Warries stel hul toppresteerders bekend

Hoërskool Warmbad het einde verlede jaar hul top presteerders van 2020 aangewys.

Slegs die gr.12-leerders het toekennings ontvang.

 

Anri du Preez is aangewys as die Dux-leerder van 2020 en het ook vakpryse ontvang vir wiskunde, toerisme en rekeningkunde. Paul Liddle, skoolhoof, is saam met haar op die foto.

 

Grizèl Lepart het vakpryse in Afrikaans Eerste Taal en rekenaartoepassingstegnologie (RTT) tydens die skool se prysuitdeling ontvang

 

Rinus Jacobs het die beste prestasie in lewenswetenskappe behaal en deel ook die vaktoekenningsprys vir Afrikaans Eerste Taal met Grizèl Lepart.

 

Met skolesport wat opgeskort was weens die Covid-19-pandemie het die skool dit goedgedink om slegs akademiese toekennings te maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button