Home/News/Local news/Deelnemers skryf pryse los in kompetisie Local newsNews Deelnemers skryf pryse los in kompetisie Wenners van die ATKV KunsteGrot-skryfkunskompetisie, wat in Augustus verlede jaar afgeskop het, is op Saterdag 5 Desember bekroon tydens ’n prysuitdelingsfunksie wat in dieKunsteGrot in Thabazimbi aangebied is. January 18, 2021 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Skryfkunswenners en deelnemers aan die kortverhaalkategorie van die volwasse afdeling was Daleen Venter (derde), San Neveling (goud), Gideon van der Nest (naaswenner) saam met Marietjie Warrington van Johannesburg, Vollie Volschenk (vierde), Rita Volschenk van die KunsteGrot en Pieter Coetzee (wenner). Suzan Stander (goud) was afwesig met die neem van die foto. Uitblinkers van die hoërskoolafdeling was Lieselotte Smit (gr. 10) vir poësie en Carla Barnard (gr. 9) was die naaswenner. Hulle is saam met die prosawenner Caronay Fouché (gr. 12) en Rita Volschenk van die KunsteGrot (agter) op die foto. Die laerskoolwenners was Milan Stander (grondslagfase), Deané Prinsloo (intermediêre Fase) en André Kieck (seniorfase). January 18, 2021 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print