NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Hoërskool Warmbad se personeel het op Vrydag 16 Oktober hul skoolhoof, Paul Liddle, op internasionale baasdag met ’n kruiwavrag vol lekkernye bederf. Dit was uit erkenning vir sy goeie leierskap vir die personeel en leerders.

 

Die jaar 2020 was vir duisende matriekleerders ’n veeleisende jaar met baie teleurstelling. Een daarvan is dat baie skole nie vanjaar ’n amptelike matriekafskeid gehou het nie. Ouers, personeel en borge van Hoërskool Warmbad het juis in die lig daarvan besluit om op Vrydag 16 Oktober ’n swierige matriektee in die lapa by die skool aan te bied. Die matrieks se boodskap was om die ligdraers van die wêreld te word. Op die foto is Ger-
dian Potgieter, Rinus Jacobs, Henrique Huisamen en Albert Groothof tydens die matriektee.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button