Local sportSport

Voëlvry

Die jaar­lik­se Tail­dragger Fly Inn wat jare lank by die Nyl­stroom-vlieg­klub plaasgev­ind en besoekers van regoor die land gelok het, is van­jaar in Bela-Bela ge­hou.

Vlieë­niers van heinde en ver het op Sa­ter­dag 19 Sep­tem­ber met hul ligte vlieg­tuie opge­daag om deel te wees van hier­die ge­wil­de by­een­koms.

Die Covid-19-pan­de­mie het egter vanjaar vlieë­niers se vler­ke so effens ge­knip.

Hoewel hul­le weer toe­stem­ming gekry het vir be­perk­te vlug­te, is toe­skouers nie by die by­een­koms toe­ge­laat nie. Foto’s: Garth Calitz

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button