NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Die Covid-19-pandemie het nie die leerders van die Waterbergskool vir CVO in Modimolle gestuit nie. Die skool se kultuurliefhebbers het 34 inskrywings vir literêre werk en 13 inskrywings vir beeldende kuns vir die CVO-skole se landwye kultuurkompetisie ingestuur.

Micke van Zyl (gr. 2) het 81% behaal vir dié skattige hondjie wat sy gemaak het.

 

Gustav Kleinhans (gr. 6) het 100% en A+++ vir sy tekening genaamd “Dawid en Goliat” behaal.

 

Julie Marais (gr. 2) het ’n B+ vir haar kleurvolle tekening met die lente as tema behaal.

 

Jessica Smit (gr. 6) het 90% en A++ vir haar tekening behaal.

 

Zelmia Smit (gr. 9) het 84% vir haar skets genaamd “Woestyn” behaal.

Related Articles

Back to top button