EntertainmentLifestyle

Boekwurms gedy tydens grendeltyd

Die Leeskring in Modimolle se boekrakke kreun onder die gewig van 31 splinternuwe boeke wat verlede week gekoop is.

Die nuwe Afrikaanse boeke op die rak sluit in Nag Jagter van Jan Vermeulen, Die brug: Na die hel en terug in Angola deur Deon Lamprecht, Bloedsteen van Irna van Zyl, Die belydenis van Jodi Picoult, Donker stroom: Eugene Marais en die Anglo-Boere-oorlog deur Carel van der Merwe, Skag deur Jaco Wolmarans, Skepelinge deur Karel Schoeman, Die opstand van Poppie Nel deur Hans du Plessis, Somtotaal deur Anschen Troskie, Maggie: my lewe in die kamp deur Maggie Jooste, Slagoffer deur Francois Smuts en My naam is Legio deur Madelein Rust.

Vir diegene wat Engels lees, is daar The Midwife Murders deur James Patterson, The Dirty Dozen deur Lynda la Plante, The Guardians deur John Grisham, The Silent Wife deur Karin Slaughter, A Different Kind of Evil deur Andrew Wilson, Home Truths deur Susan Lewis, Last Survivor deur Tony Park, The Fifth Column deur Andrew Gross, Find Them Dead deur Peter James, The Other Wife deur Michael Robotham, Walk the Wire deur David Baldacci, Rush of Blood deur Mark Billingham, Genesis deur Robin Cook, Tidelands deur Philippa Gregory, The House on Fripp Island deur Rebecca Kauffman, Hideaway deur Nora Roberts, Mom and Dad deur Joanna Trollope en The Never Game deur Jeffery Deaver.

Boeke kan op Maandae en Donderdae van 09:00 tot 12:00 en van 14:00 tot 17:00 uitgeneem word. Die Leeskring is in Steve Tshwetestraat 13 in Modimolle. Vir meer inligting, skakel vir Marthie Alberts by tel. 082 441 9047 of (014) 717 5080 of vir Elsie Koch by tel. 072 249 1205.

Related Articles

Back to top button