GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Atlete bult nou hul spiere tydens virtuele kompetisies. Vyf atlete van Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong het aan ’n virtuele byeenkoms, wat deur Hoërskool Menlopark gereël is, deelgeneem. Op die foto is Janco van der Walt (800 m), Macayla Treurnich (800 m), Cara Louw (spiesgooi) en Marcus van der Walt (1 500 m). Yvette Swan (skyfwerp) was afwesig toe die foto geneem is. Die atlete neem op Saterdag 29 Augustus aan ’n internasionale byeenkoms deel.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button