LettersOpinion

Plant ’n vrugteboompie

Met so­mer net om die draai, is dit nou tyd om vir boom­plant­dag ’n plek­kie in die tuin vir ’n vrug­te­boom reg te maak.

Ga­wie Rich­ter, Modi­mol­le, skryf:

Met so­mer net om die draai, is dit nou tyd om vir boom­plant­dag ’n plek­kie in die tuin vir ’n vrug­te­boom reg te maak.

Ons be­son­de­re kli­maat maak Modi­mol­le ge­skik vir by­kans al­le vrug­te­soor­te.

Die haas ongekende koue het wel vanjaar ge­ringe ska­de aan­ge­rig.

Ont­hou net dat grond en plan­te die no­di­ge aan­dag verg en met die reg­te be­mes­ting en sorg sal vrugte­bo­me ’n mens ryklik met vrugte beloon.

Om­dat wa­ter skaars en duur is, kan die klem dalk verskuif na iets soos blou­bes­sies wat baie ge­wild is.

Mis­kien is daar iemand in die om­ge­wing wat ons meer oor dié vrug­gies kan ver­tel?

Related Articles

Back to top button