Home/Galleries/Oor die wenstreep… GalleriesSports galleries Oor die wenstreep… Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg. August 17, 2020 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Melienke Vermaak, jong ster-atleet van Bela-Bela, het tydens die eerste naweek van Augustus aan die Sentraal Gauteng atletiekorganisasie (CGA) se vriendskaplike virtuele gewigstootkompetisie deelgeneem. Deelnemers het elkeen ’n video of foto van hul beste afstand aan die organiseerders gestuur. Melienke het met ’n 2 kg-gewig 8,8 m gegooi wat haar persoonlike beste afstand was. Die personeellede van die Pro Shop by die Zebula-natuurreservaat het op Dinsdag 4 Augustus ’n vriendskaplike toernooi op Zebula gespeel. Matthew Maguire, oud-Warrie wat sedert Maart sy vakleerlingskap deur die Professional Gholf Players Association (PGA) doen, het as wenner weggestap. Hy het ’n nettotelling van 71 ingepalm. Op die foto is Maguire na afloop van die kompetisie met sy trofee. You can read the full story on our App. Download it here. August 17, 2020 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print