Local sportSport

Skole byt vas te midde van uitdagings

Met al hoe meer leerders wat weekliks terugkeer skole toe, hou die land sy hart vas oor die invloed wat die pandemie op kinders se fisieke en geestelike gesondheid kan hê.

Dit bly ’n reuseuitdaging vir onderwysers en ouers om aktiewe kinders binneshuis besig en veilig te hou; om nie eens te praat van al die nuwe Covid-19-maatreëls wat nagekom moet word nie: Temperature word gemeet, kinders en onderwysers is gemasker, daar is geen liggaamskontak en almal was heeldag hande.

Met al hoe meer leerders wat weekliks terugkeer skole toe, hou die land sy hart vas oor die invloed wat die pandemie op kinders se fisieke en geestelike gesondheid kan hê.

Die Pos, wat weekliks bladsye vol aksiefoto’s met skolesport gehad het, mis die skolesportdekking en hoop dat daar sommer weer eersdaags laggende, hardlopende en springende kinders op ons bladsye sal wees.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button