Local newsNews

Winterkoue skep ’n Bosveld-sprokieswêreld

Die wee­rpro­fe­te voor­spel ’n ysi­ge na­week met nag­tem­pe­ra­tu­re wat baie laag daal.

Hoewel die suide van die land waarskynlik eerste getref sal word, kan Waterbergers maar ook die wolmusse en serpe nadertrek.

In­wo­ners van die Koro Creek-gholf­land­goed in Mo­di­mol­le het op Woensdag 27 Mei reeds ’n voorsmakie van winter gekry en mooi fo­to’s ge­neem van wa­ter wat vroeg­og­gend op die baan ge­vries het.

 

Foto verskaf.

 

Foto verskaf.

Related Articles

Back to top button