Local newsNews

Rokers sê hulle “trek swaar”

Die plasing van dié berig op Die Pos se Facebookblad is moontlik gemaak deur Hassim's Supply Store.

Ro­kers en drankverbruikers wag in span­ning vir die re­ge­ring om aan­kon­di­gings in dié verband te maak — hoewel dit nie tans lyk asof daar gou vir hulle verligting kom nie.

Intussen bly die koop en ver­koop van drank en si­ga­ret­te ver­bo­de, het Bhe­ki Cele, mi­nis­ter van po­li­sie, reeds by herhaling ge­sê.

 

ADVERTENSIE / ADVERTISEMENT

 

Die Pos het die afgelope week ’n paar ro­kers in die dorp uitgevra oor hoe dit met hulle gaan.

Die meeste het ge­sê hul­le was voor­be­reid op die in­per­king en het ge­noeg voor­raad ge­koop, maar rook nou minder as normaalweg. An­der het reguit gesê “dit gaan swaar”.


Baie dankie aan Hassim’s Supply Store sonder wie se hulp die plasing van dié aanlynberig nie moontlik sou wees nie.

Related Articles

Back to top button