GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Die Hansies het onlangs hul gr. 8-verteenwoordigers op die raad van leerders (VRL) verkies. Voor: Charné Verster, Annecke Stassen, Charlize van Emmenes. Miance Kotze en Ntsegi Mathekga. Agter is Kruger Schutte, Brendan Davey, Pieter Harmse, Marcus van der Walt en Daniel Moyo.

 

Die Waterbergskool vir CVO in Modimolle het op Woensdag 4 Maart hul groentjiekonsert tot groot vermaak van medeleerders, personeel en ouers aangebied. Op die foto is die “troepe” Christiaan Prinsloo, Wiets Botes, Stephan Roets, Elni Jooste, Glaudette van Rooyen en Henru Botha wat moet uithaal en wys om die seniors tevrede te stel. Foto: Herman Steyn

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button