Home/Galleries/Hansie-leerders vereer vir prestasies GalleriesSchools galleries Hansie-leerders vereer vir prestasies Hoërskool Hans Strijdom het op Donderdag 23 Januarie hul jaarlikse akademiese prysuitdeling gehou waar leerders met buitengewone prestasies vereer is. February 13, 2020 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die portefeuljevoorsitters van Hoërskool Hans Strijdom se senior verteenwoordigende raad van leer- ders (SVRL) is tydens die prysuitdeling aangekondig. Op die foto is Diehan Pienaar (sosiaal), Johan Marais (akademie), Tristan Snyman (hoofseun), Micke Hofmeyr (hoofmeisie), Krista Strauss (kultuur) en Abbi van der Walt (sport). Kayla Pretorius en Rochelle Ruthven deel die trofee vir die hoogste gemiddeld in gr. 8. Spikkels de Wet, die Hansies se uittredende skoolhoof, staan by hulle op die foto. Niel Lourens was vanjaar die Hansies se uitblinkerslimkop in gr. 10. Spikkels die Wet, uittredende skoolhoof, het die trofee aan hom oorhandig. Inge Greef is die gr. 11-leerder wat die hoogste gemiddelde persentasie behaal het. Spikkels de Wet, uittredende skoolhoof, het haar trofee oorhandig. Yvette Swan het vanjaar die hoogste gemiddeld in gr. 9 behaal. Spikkels de Wet, die skool se uittredende skoolhoof, het die trofee aan haar oorhandig. February 13, 2020 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print