GalleriesSchools galleries

Die A en die B en die grote C

Die eerste dag van skool het goeie en tranerige oomblikke opgelewer. Die Pos was daar om elke oomblik op kamera vas te vang.

Samantha Bezuidenhout en Aiyden du Toit, nuwe gr.1-leerders by Laerskool Warmbad, neem hul eerste stap by die groot skool saam met hul nuwe juffrou, Elmie Potgieter, nadat hulle in hul klasse gedeel is.

 

’n Vinnige foto vir die album! Mamma Leandra Viviers neem gou ’n foto van Lee-Ann se eerste dag op die skoolbanke by Laerskool Nylstroom.

 

Luan Scholtz, ’n nuwe gr.1-leerder by Laerskool Warmbad, doen sy bes om gefokus te bly op sy eerste dag by die skool.

 

Ke­ratil­we Chauke, Cay­la Ga­zet du Chat­telier en A­mo­ré du Ples­sis kyk nog skepties toe of hulle van hul eers­te skooldag in gr.1 by Laer­skool Warm­bad hou.

 

Die twee­ling wat hul eers­te dag in gr.1 by Laer­skool Warm­bad be­gin het, is Si­mo­ne en Ni­na Dug­gan. Hul ou­ers, Mi­chael en Ma­ri, as­ook hul ou­pa en ou­ma, Charles en Ka­ren, het die twee kom afsien.

 

A­bi­gail Ot­to, ’n nu­we gr.1-leer­der by Laer­skool Warm­bad, gaan haar nu­we skool­tas vir ’n laas­te keer ná voor­dat sy en haar maats in hul nu­we klas­se op­ge­deel is.

 

Die nu­we gr.1’s is op Dins­dag 14 Jan­ua­rie by Laer­skool Warm­bad deur vrien­de­li­ke on­der­wy­sers by die skool ver­wel­kom. Op die fo­to maak An­dreas Ens­lin en Te­vina Cor­tes ken­nis met hul nu­we juf­frou, Tia­na Jan­sen van Nieu­wen­hui­zen.

 

Juf­frou Ela­nie Venter en Buksie de Ja­ger deel ’n druk­kie voor­dat sy eers­te skool­dag by Laer­skool Nyl­stroom vandeesweek afgeskop het.

 

Jus­tin Hat­tingh en Ontu­met­se Na­ma­te kan nie wag dat die skool­dag be­gin nie. Dié twee is graad een­tjies by Laer­skool Nyl­stroom.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button