Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Alma Hoon se foto “Van bo af” was die gelukkige wenner van die Warmbad-fotografieklub se merietetoekenning vir November. Mense wat in fotografie belangstel kan Gerda de Bruto van die klub bel by tel. 082 563 4725.

 

Drina van der Merwe se foto “Lees Bybel” was die wenner van ’n goue toekenning tydens die Warmbad-fotografieklub se Novemberbyeenkoms. Vir navrae oor die klub kan mense vir Gerda de Bruto bel by tel. 082 563 4725.

 

Die oulike foto van Wilna Venter “Minnie” het die goue toekenning van die Warmbad-fotografieklub vir November gewen. Om by die klub betrokke te raak kan mense vir Gerda de Bruto bel by tel. 082 563 4725.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button