GalleriesSchools galleries

Matriekafskeid: Hoërskool Nylstroom

                               

Johnny Molele, Kenneth Ngobeni, Lindi Brits, Leticia Manamela en Mosa Baloyi het tydens Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid in styl afskeid geneem van hul skooldae.

 

Aldi Serfontein, Franco Venter, Simoné Labuschagné en Kaiden Barthram het Hoërskool Nylstroom se die matriekafskeid terdeë geniet. Foto: Dalené Kriel

 

Miko Keulder en haar metgesel, Stefan Schmidt, het geskitter tydens Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid. Foto: Ruan Nel

 

Da’Niel Louw en Kaiden Barthram van Hoërskool Nylstroom het pragtig gelyk op die Nylies se matriekafskeid wat op Donderdag 19 September by die glansryke Castle de Wildt buite Modimolle gehou is. Foto: Dalené Kriel

 

Leonette Vosloo het elegant gelyk by Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid op Donderdag 19 September. Die tema was: Beauty and the Beast. Foto: Lanie4tography

 

Kymi Beukes was besonder kreatief tydens Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid op Donderdag 19 September by Castle de Wildt buite Modimolle. Die tema was Beauty and the Beast. Foto: Lanie4tography

 

Simoné Labuschagne en haar metgesel Christiaan van Staden het groot applous uitgelok by Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid. Foto: Estrilda Grobler

 

Chanté Goosen en haar nefie, Niël Jordaan, het omtrent die koppie laat draai by Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid.

 

Melissa van Loggerenberg en Aldi Serfontein het baie stylvol gelyk op Hoërskool Nylstroom se groot aand. Die Nylies se matriekafskeid, met die tema Beauty and the Beast, is by Castle de Wildt buite die dorp gehou.

 

Carmen Schutte, Kenneth Ngobeni en Lindi Brits sou die Britse koningshuis ’n ding of wat van deftig aantrek kon wys tydens Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid.

 

Marike Sauer se uitsonderlike rok in blou en wit het aandag getrek tydens Hoërskool Nylstroom se glansryke matriekafskeid wat vanjaar by Castle de Wildt net buite Modimolle gehou is. Haar metgesel is Herman Scheepers. Foto: Christa Hoffmann

 

Lindi Brits en haar metgesel Ryno Fermor het die rooi tapyt soos twee Hollywoodsterre betree by Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid op Donderdag 19 September by Castle de Wildt buite Modimolle. Foto: Estrilda Grobler

 

Jané van Staden en Austin Erasmus se voorkoms was uit die boeke tydens Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid. Foto: Estrilda Grobler

 

Jasmé Labuschagne het prentjiemooi gelyk by Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid op Donderdag 19 September. Foto: Dalené Kriel

 

Peniel Moagi was trots met die mooie Makedi Modishani aan sy sy tydens Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid.

 

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button