Local newsNews

Kankerstorie wat inspireer

Kan­sa en die Abra­ham Kriel­-kin­der­huis span krag­te saam om geld vir dié twee in­stan­sies in te sa­mel.

Hul­le bied op Sater­dag 12 Ok­to­ber ’n in­spi­ra­sie-og­gend in Modimolle aan.

Die in­spi­re­ren­de spre­ker, Claudine Ven­ter wat al twee keer graad 4-kan­ker (non-Hodgkins limfoom) oor­win het en ’n boek oor haar lewensreis ge­skryf het, sal die gas­te toe­spreek.

Die te­ma van die og­gend is Punt vs. Kom­ma: slegs God kan ’n punt in jou le­we na ’n kom­ma ver­an­der. Die jong sangeres An­ne­ke sal sorg vir die mu­siek.

Die og­gend­kui­er vind om 09:00 by die Abra­ham Kriel-­kinderhuissaal plaas en sluit ’n ont­byt en ge­sken­kie in. Die kos­te be­loop R150.

Uit­stal­lers is wel­kom om hul pro­duk­te teen R100 uit te stal.

Kaar­tjies is be­skik­baar by Kan­sa se kan­toor in Modi­mol­le. Ska­kel Kan­sa by tel. (014) 717 3950 of die kin­der­huis by tel. (014) 717 5264.

Related Articles

Back to top button