Local sportSport

Plaaslike sterre skitter in bekende reeks

Hoërskool Warmbad se rugbyspanne het op Saterdag 27 Julie hul wenkleure behoorlik gewys.

Roelof Daling, blitsige linker­vleuel van Hoër­skool Warm­bad, het op Sater­dag 27 Julie bygedra tot sy span se sukses tydens die Ver­sekerBeker-reeks op die Warries se tuis­veld. Roelof het by twee geleent­hede agter die pale gaan kuier. Die Warries het Hoër­skool Gerrit Maritz van Pretoria oor­tui­gend met 46:10 gewen. Hulle speel op Sater­dag 3 Augus­tus in die semi­finale ronde teen Hoër­skool Akasia. Foto: Herman Steyn

 

Christiaan Jooste, kaptein van Hoër­skool Warm­bad se o.14-rugby­span, lê rieme neer doel­lyn toe tydens sy span se wed­stryd op Sater­dag 27 Julie tydens die Ver­sekerBeker-reeks. Die manne speel weer op Sater­dag 3 Augus­tus op hul tuis­veld teen Hoër­skool Uitsig in die semi­finale ronde. Foto: Herman Steyn

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button