Local sportSport

Rolbalspelers vereer

Die Na­boom-rol­bal­klub het op Woens­dag 24 Ju­lie ty­dens die klub se jaar­lik­se prys­uit­de­ling die spe­lers vir hul pres­ta­sies van die af­ge­lo­pe sei­soen ver­eer.

Die mans­kam­pioen van die jaar-toe­ken­ning is aan Jan Bar­nard toe­ge­ken. Links op die foto saam met hom is Wim­pie Bo­tha, klub­pre­si­dent.

 

Die vroue­kam­pi­oen van die jaar-ti­tel het ge­gaan aan Rita Roux. Wim­pie Bo­tha oor­han­dig aan haar die toe­ken­ning.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button